Baby , my bekkie bokkie-blom
jy ruik na ñ lappie veldblom
diep in die hart van ñ mosbegroeide woud
waar reuk en klank my elke sintuig verlei
en wanneer jy
so kwesbaar in my arms fyn
met jou wang wat sag teen my skouer rus
en ek my neus in jou soetsag-nek wegbêre
verdwaal ek dankbaar in jou lappie veldblom
wat my elke sintuig so verlei .
( 08/04/2011 19h51 )