Daar is ñ klop aan my voordeur .
Ek wonder wie de hel dit is .
Niemand kom dan ooit hier nie .
Seker iemand wat ñ spoedkaartjie op my kom beteken .
Fok .
Dit ook nog .
Ek staan onwillig op en maak die voordeur oop.
En daar staan ek voor myself .
( 31/07/2009 11h30 )