Die dag breek
donker
skemer
lig .
ñ Spreeu
praat opgewonde met homself
in die agtergrond
brabbel vinkies .
Ek verstaan nie
wat hulle sê nie
maar dit klink mooi .
Die stad begin ontwaak
uit sy slaaploosheid
dit is Donderdag
( 13/12/2007 05h04 )
donker
skemer
lig .
ñ Spreeu
praat opgewonde met homself
in die agtergrond
brabbel vinkies .
Ek verstaan nie
wat hulle sê nie
maar dit klink mooi .
Die stad begin ontwaak
uit sy slaaploosheid
dit is Donderdag
( 13/12/2007 05h04 )