FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Net jy

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Net jy Empty Net jy

    Post by BennyB Thu 17 Nov 2011, 11:46 pm

    slaap stil
    slaap soet
    slaap rustig vannaand
    as jy maar was
    hier in my arms vannaand
    as ek maar kon
    sou ek my hart vir jou wou gee
    my oë verklap ‘n storie
    my lang verlange droom
    in die werklikheid
    van ‘n gebroke gees
    is dit dan nou tyd om die gordyne
    in die vensters van my hart toe te trek
    en rus vind in my drome ver van hier
    sal ek kan
    sal ek rus kan kry
    in hierdie donker nagtelike uur
    slaap still
    slaap soet
    in my droom weet jy
    sal dit altyd net jy kan wees

    BennyB
    © 07/07/2010 Barend Booysen




      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 2:29 pm