FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 19 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 19 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 19 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 05 Dec 2011, 1:57 pm

    Ek sal vannag jou heatertjie wees
    die koue uit jou lyfie
    met my hande lees
    jou aan die brand cuddle
    met elke gram
    van my 85kg-lyf
    met elke duim
    van my 6-voet-5-lyf
    met elke grieseltjie
    van my hele ek

    want Baby , my bekkie bokkie-blom
    jy is die vrou
    wat my laat leef
    en oor wie ek vrek .


    ( 16/06/2011 01h11 )
    Attachments
    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 19 ) AttachmentDSCN3667.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (294 Kb) Downloaded 0 times

      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 8:52 pm