FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Om gerieflikheidshalwe

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 5 ]
    Om gerieflikheidshalwe I_vote_lcap71%Om gerieflikheidshalwe I_vote_rcap [71%] 
    [ 2 ]
    Om gerieflikheidshalwe I_vote_lcap29%Om gerieflikheidshalwe I_vote_rcap [29%] 

    Total Votes: 7
    Poll closed
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Om gerieflikheidshalwe Empty Om gerieflikheidshalwe

    Post by Rudi Coetzer Tue 13 Dec 2011, 6:57 pm

    Die jare saam
    het sy tol ge-eis

    ons het ñ huwelik
    slegs in naam

    net ñ stukkie
    vergeelde papier
    twee kinders
    en ñ hond
    staan tussen jou en my
    om elkeen sy eie rigting
    in te slaan .

    My hande in my sakke
    vroetel naarstiglik na woorde

    na iets om vir jou te sê
    ( om hemelsnaam )

    maar ek het geleer –

    jy het lankal
    jou dowe oor
    op my gekeer .

    My hunkerhart
    is maar net nog iets
    wat jy
    om gerieflikheidshalwe
    miskyk .


    ( 13/12/2011 13h44 )

    >>Fotograaf : Chantelle Visser
    Attachments
    Om gerieflikheidshalwe Attachmentfd-uitdaging 3.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (23 Kb) Downloaded 4 times


    Last edited by Rudi Coetzer on Tue 13 Dec 2011, 9:40 pm; edited 1 time in total
    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Om gerieflikheidshalwe Empty Re: Om gerieflikheidshalwe

    Post by Melanie van As Tue 13 Dec 2011, 7:26 pm

    "My hande in my sakke
    vroetel naarstiglik na woorde"
    Dit is baie goed.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Om gerieflikheidshalwe Empty Re: Om gerieflikheidshalwe

    Post by Rudi Coetzer Tue 13 Dec 2011, 9:42 pm

    AG dankie Melanie.....
    (die vroetel pas so perfek by die foto...).
    Very Happy
    Chantelle
    Chantelle


    Location | Ligging : Earth
    Posts | Bydraes : 15
    Points | Punte : 39
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 42

    Om gerieflikheidshalwe Empty Re: Om gerieflikheidshalwe

    Post by Chantelle Tue 13 Dec 2011, 9:58 pm

    Rudi,
    Ek sien nou eers jou mooi woorde vir my foto, baie dankie vir jou bydrae, het dit oor en oor gelees.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Om gerieflikheidshalwe Empty Re: Om gerieflikheidshalwe

    Post by Rudi Coetzer Wed 14 Dec 2011, 12:39 pm

    ah!!!
    nou weet ek ook wie die fotograaf is....
    smile.
    baie dankie.
    het nou al 2 van jou fotos gebruik.
    Kyk maar die ander ene ook......
    Very Happy

    Sponsored content


    Om gerieflikheidshalwe Empty Re: Om gerieflikheidshalwe

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 8:18 pm