FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Ek hou van wat ek sien

    Poll

    Do you 'like' or choose 'not my favorite' for this Combination?

    [ 4 ]
    Ek hou van wat ek sien I_vote_lcap80%Ek hou van wat ek sien I_vote_rcap [80%] 
    [ 1 ]
    Ek hou van wat ek sien I_vote_lcap20%Ek hou van wat ek sien I_vote_rcap [20%] 

    Total Votes: 5
    Poll closed
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek hou van wat ek sien Empty Ek hou van wat ek sien

    Post by Rudi Coetzer Wed 21 Dec 2011, 12:19 am

    Ek trek fokken swaar
    18 uur
    al agter die stuur
    en ons eindbestemming
    is steeds nie in sig .

    Nou hier
    waar die wolke krater
    die son vuur spoeg
    teen dag se laaste lig
    en die horison
    agter Pierneef-bome
    teen my retinas vasbrand ,
    glip my oë
    kort-kort na die ring
    aan jou linkerhand

    en ek hou
    van wat ek sien

    my pragtige vrou .


    ( 20/12/2011 12h57
    >>Fotograaf : Riana Entwistle )
    Attachments
    Ek hou van wat ek sien AttachmentFD-uitdaging 4.jpg
    You don't have permission to download attachments.
    (52 Kb) Downloaded 2 times
    Gerrit Hermens
    Gerrit Hermens


    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 35

    Ek hou van wat ek sien Empty Re: Ek hou van wat ek sien

    Post by Gerrit Hermens Thu 22 Dec 2011, 12:17 am

    "n Gedig so na my hart!
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Ek hou van wat ek sien Empty Re: Ek hou van wat ek sien

    Post by Torm Thu 22 Dec 2011, 3:04 am

    Die ene is so goed aangebied met die foto by en alles, ek like dit genoeg om daarvoor te stem.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek hou van wat ek sien Empty Re: Ek hou van wat ek sien

    Post by Rudi Coetzer Thu 22 Dec 2011, 11:54 am

    ag baie dankie Torm..het jy die krater in die wolke gesien?
    Waardeer jou stem.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Ek hou van wat ek sien Empty Re: Ek hou van wat ek sien

    Post by Rudi Coetzer Mon 26 Dec 2011, 11:38 pm

    Baie dankie Gerrit...sit jy nou n groot happy smile op my gesig.
    Very Happy

    Sponsored content


    Ek hou van wat ek sien Empty Re: Ek hou van wat ek sien

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 28 Mar 2024, 9:14 pm