FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    my dag as n mier(pg13)

    avatar
    etienne63


    Posts | Bydraes : 5
    Points | Punte : 15
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-07
    Age | Ouderdom : 39

    my dag as n mier(pg13) Empty my dag as n mier(pg13)

    Post by etienne63 Tue 07 Feb 2012, 1:44 am

    Dis vrydag en niemand is eintlik lus vir werk nie.Ek nog minder.Ek snooze my wekker tot op die laaste minuut..ek skop my duvet af met irretasie...(Why me)..iemand moet seker my werk doen ...ek staan swaar uit die bed op..versigtig ..ek wil nie weer oor my laken trip en my tor deurmekaar val nie ..my tor is kwaad genoeg omdat ek minstens eenkeer elke dag geklap word deur Skippy.Ek sien nog hoe eindig ek eendag op in weskoppies met n inkleurboek en vetkryt .. Ek klim stadig en versigtig uit die bed ..."Yes!!" Eks uit ..een tree.nog n tree...ek raak verstrengel in my safety boot se veter en ploeg anyway neer....ek byt hard op my tande ..my oe dop om en als raak swart .......................ek maak my oe stadig oop...dit voel of ek n babelas het ..ek gryp na my kop met altwee hande ..ek skrik myself deurmekaar.."Hoekom voel my kop ovaal soos n eier ??ek sien nog twee harige handjies .."Maar ek hou dan klaar my eierkop klaar vas..ek skrik my gat af en los n klein ronde swart drolletjie ...ek skrik nog groter toe dit gebeur ...ek bekyk my harige handjies ..dis nie myne nie ?? Vier arms??...ek kyk na die dingetjie wat uit my gat gekom het ...dis defnitief nie myne daai nie ..ek frons en krap my eier kop..hies twee antennas ook....ek kyk om my rond ...my mure is dan grond ..my bed is n grashalmpie ..ek sien n poster op die muur ..dit moet die vroulike weergawe wees van watokal ek is ..ek lees die naam.. "Mierkie van der westhuizen" ...as ek nie van beter geweet het nie sou ek dink die ene is sexy... "Dit slaan my soos n nat poep tussen die die oe"eks n mier" ... Eks n blerrie mierkie ...ek kyk nog rond .. Daar staan n benchpress gemaak van n tandestokkie en twee jellytots en dan 2 stukke boombas opmekaar vir die bench..daar gaan so klein alarmpie af en harde stem wat skree.. "Word wakker word wakker die dag raak al kakker.. die winter is op ons"...en iets van ons het 5 min om in die ry in te val ..(Winter??dis soos oor 4 maande) ..ek probeer onthou of ek ooit iets van miere geleer het..my tor krap rond in my argiewe onder leerwerk..niks...dan krap hy rond onder algemene kennis ..my tor het iets daar beet ..miere maak kos bymekaar vir die winter soos permanent...(Tevrede met myself trek ek die nike tekkies aan wat in die hoek le ..en plak die konstruksie helmet op my kop .."2 min" skree die stemmetjie..ek le gou op die boombas en doen so paar bench presses..(Eye of the tiger eye of the tiger)..ek val n minuut later in die ry..so ander ouerige mierkie skree op ons en gee opdragte ..ons gaan in n huis in vandag..kossies bymekaar maak vir die winter ..ons beweeg in twee rye en dan in twee groepe en gaan weer trug ..klink vermy maar redelik eentonig en boring ..ek gee "gmpf" en rol my oe ..die ou mierkie trek los en laat n sweep hier reg langs my pote klap ..ek skrik so groot nog twee van dai swart balletjies skiet uit my gat ..(Ek moet rerig ophou om dit te doen..)"Voorwaarts mars" ek neem aan ons gaan nou die huis ding doen..3 ure later tap die sweet my af ..ek blaas soos iemand wat nou net die comerades gehol het ..die gras langs ons begin ritsel ..dis soos n ligte aardbewing ..ek wil weghol ma dink aan die sweep ...die stemmetjie skree.."beweeg aan beweeg aan..dis net n hond .." ....ek dink by myself ?? Beweeg aan?? Hori dis n flippen hond ??die ding se pote is 100keer groter as ons almal saam... Maar wies ek nou ??net n nommertjie in n ry ..en blykaar is ons as miere net mooi bang vir net mooi niks...(My mierkie knee klap teen mekaar ..) ..."Ok wel hy lyk omtrent 100jaar oud so kom ons vetrou sy judgement .." ...eweskielik word daar halt geroep..amal stop en ek neek in die mierkie voor my vas ..die domino effek vind plaas en elke mierkie voor my val om..amal kyk om gluur my aan..o jinne .. Die kyke wat ek kry...ek kan boekdele skryf ..ek trek my skouerkies op en rol my ogies ...ons fokus weer op die gebeure voor ons ..dis die hond..hy squat.."Dis nie goeie nuus nie..eks nou nie n expert dierekenner nie maar eks 100persent seker die hond gan nou skeit waar ons staan en wag..die eerste drol val ..dit lyk soos n berg wat uit die lug uitval..ons scatter en elkeen duik agter n grashalmpie in..2 minute later is als verby ..die harde stemmtjie skree weer ..en almal val in n ry ....ek maak reg om om die hond se dinges te loop..die sweep klap weer hier langs my ..die ou mierkie Bedeie os gaan nie om ons gaan oor ..en die sweep klap weer .. Eks nou ook nie lui nie so ek val in die ry ..(ek onthou my pakslae op skool nog goed)..dis nou n "kak job die" ..so paar ure later bevind ons onself in die kombuis ..ek was so gefokus om hier te kom ek het nie regtig aandag gegee aan die omgewing nie .."Ek ken die kombuis..ek ken daai yskas ..ek ken daai stem...dis die polisie oom se huis !!(Ons het baie geskiedenis.ek en die oom)..ek dink nog aan weghol..maar ek dink weer aan die laaste keer wat ek uitgeslinger is by die deur .."Revenge is n bitch"...ons is betyds vir n vroee aandete ..ons anekseer die kombuis tafel..ons kom bo en sien 6 big mac burgers en chips...ek mission reguit na die hoof van die tafel se bord toe .. Ek vat n leke groot happie ..(Dit maak nie eers n duik in die burger nie .. Ek klim op die pattie en vee my voetjies af ..ek begin rondrol ori pattie en ek lek en spoeg orals ..ek gan squat..ek druk hard .. Amper so hard dat n aartjie in my eierkoppie wil bars ..niks nie ..ek try weer ..ek voel hoe my gesig warm word ..ek hoor n harde gil..dis n vrou stem.. "kry die doom!!kry die flippen doom..hier is n mier plaag...orals skarrel mierkies ..my cheetah instinkte skop in...(Ek moet in blend) ...ek val plat op die pattie..ek begin vinnig eet ..wie sou nou ooit kon dink ek sal myself uit die moelikheid uit eet ..en dis ni asof hulle doom op die kos gan spuit nie ..eks safe ..ek voel die bord beweeg ..kombuis kas toe .. Ek sien amok op die tafel uitbreek..net miere en doom wolkie wat trek.. (Ek gee n oomblik van stilte aan die soldate wat dit nie gemaak het nie ..maar as jy dom is moet jy sukkel) .dis n vrek gevaarlike job die...ek kom regop..maar ek hoor n harde stem hier bo my kop .. Die burger beweeg .. Ek sien die vet ronde vingertjies ..n dik snor en n moewiese mond wat oop gan ..sommer 6 van daai swart balletjies rol tussen my boudjies op die pattie..(Great nou werk dit) ..my cheetah reflekse werk oortyd ek begin ninja skoppies doen..wat dink ek ..dit gaan nou rerig nie werk nie.. Ek spring net voor ek deel word van die ete .. Ek gryp vas an n snorhaartjie.."bliksem dit was amper" (hy sal wens om my te eet ..I'll be dead and he'll be lucky) ..n stuk agurkie druk my teen sy bolip vas ..hier kom die vingers weer ..ek klou aan die haartjie net bo sy bo lip..die vinger vee so oor my ruggie .. (Jig ..ek gril..eks betas deur die polisie) ...ek strip my moer effens .. Ek gaan vir die "kill" gaan..ek buk af oor die bo lip en ek byt en byt en byt en byt ..ek hoor n lelike vloekwoord en die hand vee weer oor die snor ..maar ek duik net betyds in die neus gat in...ek kom uit gaan weer af lip toe ..ek pluk n lang haar uit..en gee die beste byt wat ek het.. ek duik met die haarkie in die neusgat in net betyds om te sien hoe die oom homself n taaiklappie gee op die bo lip..min wetend wat die haarkie doen ..dit kielie sy neusgat ..en n kwessie van sekond nies die bliksem so hard dat jy net snot sien trek..ek trek natuurlik saam en land op die etenstafel..ek hoor n fyn gilletjie ..nog voor ek kan omdraai sien ek n groot skaduwee bo my kop en "doef"..als is swart .....ek maak my oe oop.. My kop voel of dit wil bars ..ek gryp my kop vas ..my hande is weer normaal .. Ek kry n smile op my bekkie ..ek laat weer n laaste gedagte deur my kop skiet en eweskielik voel dit of ek die beste werk in die wereld het . ..." Ek sal nooit weer moun oor vroeg opstaan op n vrydag oggend vir werk nie"

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 3:48 pm