FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    n daggie op die strand..

    avatar
    etienne63


    Posts | Bydraes : 5
    Points | Punte : 15
    Join date | Datum aangesluit : 2012-02-07
    Age | Ouderdom : 39

    n daggie op die strand.. Empty n daggie op die strand..

    Post by etienne63 Wed 08 Feb 2012, 11:40 am

    "Who let the dogs out ..woof woof woof"..ek wil wil nog die snooze knoppie druk op my foon toe slaan dit my soos n vrot vis teni wang !!EKS BY DIE SEE..no need for snoozing now ek moet bikinis gan uitkyk opi strand ...ek skiet regop ini bed..spring so biki op en af ..ek kry vir split sekond die gedagte van n backflip mar bedink die gedagte tweekeer.. Ek en gravity is nie tjommies nie..en as ek hie val op my rug vloek ek leliker as hitler wat klomp jode in sy erf gewaar..en besides die mense slaap nog ..*ek trippe trappe tone suutjies bydie kamer uit ini gang af..by die kombuis deur begin ek in *moonwalk*..michael jackson sou trots wees op my..3 tree verder gly ek op n brannewyn kol van die vorige aand en bliksem anyway neer opi teels..sigh(I should have seen that comming)..ek dink n koppi koffie is in orde ..na n lang proses van koffie maak ini kombuis stap ek buite op di deck uit..op dai sekond kom da so blondi verby gedraf..ek lek my hand nat om my kuif plat te lek..ek wou nog wai toe knip sy oog ini vebry draf..ek skrik so groot ek lat val my koffie...da spat dit oor my delikate voetjies en ek begin da rond spring ..(Everyday I'm shuffeling)..ek hop hop hop nog so toe raak die deck kla en voeter da af ..ek lyk soos rambo da deri bosse en kom moi op my maag te lande..die realiteit van als slaan my..ek het nie kuif om plat te lek nie ??? EN EK DRINK NIE EERS FRIKKIN KOFFIE NIE!!!!!..trug in my kamer .ek kam gou my tande ek haal my cheetah speedo uit..ek spring in hom en trek my ane swembroek bo oor an just incase di son te warm raak..ek vat my suntan lotion en trek "warsigns" strepies oor my wange..* ek fluit dai sexy and I know tune terwyl ek virmyself ini spieel kyk..ek gemyself die thumbs up en scheme ..hell eks kookwater vandag..(ma in dieselle asem skiet ek n klein gebedji op) ..ek wiggle wiggle wiggle da by die voordeur uit en met n lied in my hart( natuurlik eye of the tiger) mission ek af strand toe ..da gekom..raak ek over exited toe ek al die bikinis sien..ek sit soos n meerkat da opi duin en beloer als..links regs vorentoe agtertoe...ooooooh..the promised land ..my oog vang so reus van n tannie wat le en tan.. (As sy opi strand loop dan sing die walvisse vi ha"we are family")..skippy het my eenkeer vetel van die slaptjip prank..ek scheme sys my target ..ek skop my plakkies uit .. Ek gee my eerste twee tree... Ah ah ah warm warm warm.. Ek shuffle we so biki en klim trug imy plakkies ..*..ek skuifel skuifel nader ..ekt nu ni slaptjip nie ma hierie ou oreo in my broeksak moet mar werk.. Ek kry my mini draadkettie (ek dra dit by my vi safety reasons) ..ek mik ek skiet en di kom mooi in ha afro perm te lande ..sjoe she didn't even feel that..ma so vinnig as wat dai koekie land so vinnig tekkel n n seeumeeu ha afro..sy gil die seeumeeu gil..die pik ha opi voorkop en maak gatskoon..ek le soos ek lag ..dai tannie vlieg da om en kyk met n beneekte uitdrukking om ha rond ..ek wou nog wegkyk en my eie bussiness mind toe point so oorgewig sproetgesig rooikop laaiti my uit..dis hy tannie .. Eks van "is jy flippen mal sy gan my nek breek"...sy storm my.. Ma eks gebore met cheetha reflekse.. Ek sidestep..links regs .. David campese se beroemde goosestep en eks weg reguit water toe .. Ek swem tot wa net my kop uitsteek.. Ek chek die tannie uit sys op en af da ini vlakwater..hie gan eki uitkomi...ek is mos soos dai seekat in finding nemo..as ek skrik pee ek...ek knyp hom in.. Next moment. Voel ek iets teen my been stamp.. Jaws se theme music speel in my kop.. DIS N BLERRIE haai!!!(Ek dink) ..kla te laat en ek pee myself nat ini water ma in dai proses spartel ek en dit lyk of ek letterlik op die water hol.. Ek wou net uitkom toe flair dai tannie se neusgate vir my.. Ek maak n u turn net da en hol trug diepkant toe .. Shit shit shit .. Haai of seekoei.. Ek wou nog dink toe steek da n moerse brander op.. Ek lieg nie ma dai ding kan kaapstad platvee.. Hy skep my.. Hy breek ek gan onder..vandag versyp ek nog ek soek vat plek .. Ek gryp an iets en trek .. Ek kom regkop en staan in die kniediepte water ( kon netsowel kak gewees het) ek kyk in my hande ...ek staan daar met twee bikini toppies .. N geel een en rooi een.. Ek was nog noit so deurmekaar soos nou nie .. Ek hoor twee meisies gil.. Ek kry n klap kinks en ek kry n klap regs .. Next moment kom hierie reus bodybuilder en knoop my.. Hy rol my soos n strandbal sand se kant toe ..plat op my rug le ek.. My oe styf toe .. Ek maak een oog oop en skrik myself yskoud..om my staan twee super kwaai blonds .. N huge tannie met n afro ..en n bodybuilder..ek neem an hy werk vi cobra towtrucking...hy bal sy vuiste..ek voel voel an my sak...haal n nat gebreekte twakkie uit en sit dit in my mond ( al die drama net oor n dronk seemeeu)... Die enigste woorde wat uit my mond kan kom...."Het iemand vir my n lighter om te leen"...............

      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 3:51 pm