Ek kyk na die maan
Ek kyk na sy gloed
Sestien maal helder as ooit
Vanaand gaan
ek onder jou slaap
Vanaand gaan ek onder jou huil
Kyk hoe sweef
jy oor my huis
met jou ronde gesig
Ek voel hoe jy jou
wit oor my skyn
Sterre omring jou in glans
Vanaand gaan
ek onder jou slaap
Vanaand gaan ek onder jou huil
Vanaand gaan
ek in jou skaduwee
se koelte skuil
Ek kyk na sy gloed
Sestien maal helder as ooit
Vanaand gaan
ek onder jou slaap
Vanaand gaan ek onder jou huil
Kyk hoe sweef
jy oor my huis
met jou ronde gesig
Ek voel hoe jy jou
wit oor my skyn
Sterre omring jou in glans
Vanaand gaan
ek onder jou slaap
Vanaand gaan ek onder jou huil
Vanaand gaan
ek in jou skaduwee
se koelte skuil