FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    The Way Forward 2012 | Die Weg Vorentoe 2012

    Admin
    Admin
    Admin


    Location | Ligging : Gauteng
    Posts | Bydraes : 41
    Points | Punte : 125
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-26
    Age | Ouderdom : 59

    The Way Forward 2012 | Die Weg Vorentoe 2012 Empty The Way Forward 2012 | Die Weg Vorentoe 2012

    Post by Admin Thu 19 Jul 2012, 9:46 pm

    We would like to inform our members of what is happening and developments on the FreeStyle website. The future expansion of FreeStyle is currently been investigated by management and the forthcoming actions and planning will be communicated with members in due time.

    The hierarchy of FreeStyle Website (and Facebook page) management:

    Head Editor - Benny Booysen
    Marketing - Janet Booysen
    Photography - Nicoh Steyn
    Culinary Editor - Julia Hill
    Website Development - Amelia Nolte
    Writing Editor - Ammie Moon
    Sproes-krit - Enid van der Merwe
    Sproes-ruil - Enid van der Merwe

    Sections we still require moderators:

    Music
    Performance Art
    Graphic Design
    Promotions Social
    Fine art
    Sculpturing
    Movies
    Reduction and Publication

    Members of FreeStyle can apply to become moderators of sections with management in the development of the FreeStyle website. Send a comprehensive description of yourself, your hobbies and interests as well as the section you specifically are talented and competent in that will be beneficent to the website and the editor. Applications can be send to editor.chief@freestyle.com

    FreeStyle Top 100 postings:

    Due to the unforeseen absence ( as well as Bliksembaas’ wedding) and other oversees business trips, the management are only now in final phase of planning the freestyle poetry collection and are currently negotiating the printing thereof. The new steps and dates will be communicated to members shortly. Within a week the names of the writers, who’s details and photos for the collection is still outstanding, will be announced. We ask everyone’s cooperation in this regard to prevent any further delays.

    Upgrading of profile pages

    We urge members to update their profiles on FreeStyle website with resent photos and background information so that the rotating of the member featured window can be kept up to date.

    General:

    We are organising the next FreeStyle gathering in Pretoria and again, any suggestions are welcome.

    FreeStyle greetings



    Graag wil ons die huidige stand van sake en verwikkelinge op die FreeStyle webwerf onder lede se aandag bring. Die toekomstige uitbreiding van FreeStyle word tans deur die huidige bestuur in diepte ondersoek en sal voortvloeiende aksies en beplannings met verloop van tyd aan lede deurgegee word.

    Die hiërargie van FreeStyle webtuiste (en facebook blad) se bestuur:

    Hoof Redakteur / Head Editor - Benny Booysen
    Bemarking / Marketing - Janet Booysen
    Fotografie / Photography - Nicoh Steyn
    Kos Redakteur / Culinary Editor - Julia Hill
    Webwerf Ontwikkeling / Website Development - Amelia Nolte
    Skryf Redakteur / Writing Editor - Ammie Moon
    Sproes-krit - Enid van der Merwe
    Sproes-ruil – Enid van der Merwe

    Afdelings waarin modirators nog benodig word:

    Musiek / Music
    Uitvoerende kunste / Performance Art
    Grafiese ontwerp / Graphic Design
    Promosies sosiaal / Promotions Social
    Beeldende kunste / Fine art
    Beeldhouwerk / Sculpturing
    Rolprente / Movies
    Redigering en Publisering / Reduction and Publication

    Lede van FreeStyle kan aansoek doen om as modirators van afdelings by die bestuur aan te sluit in die ontwikkeling van die FreeStyle webwerf. Stuur 'n breedvoerige beskrywing van jouself, jou stokperdjies en belangstellings asook die areas waarin jy spesifieke talente en vaardighede in beskik wat tot voordeel van die webwerf en die redaksie kan wees. Aansoeke kan gestuur word na editor.chief@free-style.com.

    FreeStyle Top 100 werke:

    Na 'n onvoorsiene lang afwesigheid ( onder andere Bliksembaas se troue ) en verskeie oorsese besigheidsverpligtinge, is die bestuur tans in die finale fase van ons beplande bundel en word daar tans onderhandel vir die druk van die bundel. Die nuutste verwikkelinge en datums sal eersdaags aan die lede deurgegee word. Binne 'n week sal die name van die skrywers wie se besonderhede en foto's vir die bundel nog uitstaande is, ook bekendgemaak word. Ons vra asseblief almal se samewerking in hierdie verband om enige verdere vertragings te voorkom.

    Opgradering van profielblaaie:

    Lede word versoek om asseblief hulle profielblaaie op die FreeStyle webwerf op te gradeer met onlangse foto's en agtergrond inligting sodat die rotering van die lede-vertoonvenster se seleksies op datum gehou kan word.

    Algemeen:

    Die volgende Freestyle kuier word tans gereël in Pretoria en weereens, enige voorstelle sal verwelkom word.

    FreeStyle groete
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    The Way Forward 2012 | Die Weg Vorentoe 2012 Empty Re: The Way Forward 2012 | Die Weg Vorentoe 2012

    Post by Rudi Coetzer Fri 20 Jul 2012, 3:40 pm

    dankie...dis goed....was bekommerd..want die afgelope 4-6 maande gebeur daar niks hier rond nie....
    Min mense plaas op die website...byna niemand kommentaar nie....
    en selfs op die FB blad gaan daar nie regtig veel aan nie(behalwe n paar mense wat sommer daar goed plaas.....)...
    die Interaksie het omtrent heeltemal doodgeloop.
    Dis sad.
    Weereens net n bewys:ver van jou goed,na aan jou skade.
    Okk dat mens beloftes moet hou.
    en binne redelike tyd moet deliver.

      Similar topics

      -

      Current date/time is Fri 19 Apr 2024, 10:53 pm