GEBIND TUSSEN HEININGS
Pad loop steil
Na waar volmaan roep
En hy wagtend hang
Geduldige vrye ankerman
Donker wolke sluip stil
Oor lyne geel en wit
Wyl teer voortrol
Dromend gees ontstig
Swartland gee terug
Bietjie lewenskrag
Soek swerwend nog
Wegkruiper sielerus
Dorre streke skree boodskap
Wens ek kon woorde hoor
Dowe ore egter styf
Vas gesweis aan my lyf
L.M. HULME
(07/01/2013)
Pad loop steil
Na waar volmaan roep
En hy wagtend hang
Geduldige vrye ankerman
Donker wolke sluip stil
Oor lyne geel en wit
Wyl teer voortrol
Dromend gees ontstig
Swartland gee terug
Bietjie lewenskrag
Soek swerwend nog
Wegkruiper sielerus
Dorre streke skree boodskap
Wens ek kon woorde hoor
Dowe ore egter styf
Vas gesweis aan my lyf
L.M. HULME
(07/01/2013)