BROEIENDE DUO

    Liska Mariska Hulme
    Liska Mariska Hulme

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 19
    Points | Punte : 53
    Join date | Datum aangesluit : 2013-01-01
    Age | Ouderdom : 42

    BROEIENDE DUO Empty BROEIENDE DUO

    Post by Liska Mariska Hulme on Mon 01 Apr 2013, 11:15 pm

    BROEIENDE DUO

    Onvolledig
    Sonder jou
    Halfmens
    Verwese

    Jy was my koffer
    Volgepak
    Met hartsparte
    Net vir my

    My mond sing
    Transkaroo
    My kop verwens
    Getoor

    Ons skanse waterdun
    Gedeelde jaloesie
    Kastige breker
    Net vir my

    My lyf
    Onthou joune
    Verlang joune
    Hunker joune

    Besef jy
    Hoe ek smag
    Na jou kyk
    Net vir my

    L.M. HULME

    (14/02/2013)
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet

    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 59

    BROEIENDE DUO Empty Re: BROEIENDE DUO

    Post by Louisa van Vliet on Sat 06 Apr 2013, 5:31 pm

    Jy is 'n baie diep mensie. Sterkte girl.
    Liska Mariska Hulme
    Liska Mariska Hulme

    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 19
    Points | Punte : 53
    Join date | Datum aangesluit : 2013-01-01
    Age | Ouderdom : 42

    BROEIENDE DUO Empty Re: BROEIENDE DUO

    Post by Liska Mariska Hulme on Sun 07 Apr 2013, 11:22 pm

    Baie dankie dame... xxx

    Sponsored content

    BROEIENDE DUO Empty Re: BROEIENDE DUO

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Mon 16 Sep 2019, 10:06 am