ÊRENS TUSSEN NIKS EN NÊRENS
My hart 'n ou kartonboks
Bruin gefrommel pap
Vuil versier
Herwinning onmoontlik
Kontents gebroke
Pakplek verlore
Ek is platgevuis
Hartshoeke geskeur
Onbruikbaar
Gegooi op die ashoop
Vertrapte gebruiksding
Nutteloos
L.M. HULME
(22/04/2013)
My hart 'n ou kartonboks
Bruin gefrommel pap
Vuil versier
Herwinning onmoontlik
Kontents gebroke
Pakplek verlore
Ek is platgevuis
Hartshoeke geskeur
Onbruikbaar
Gegooi op die ashoop
Vertrapte gebruiksding
Nutteloos
L.M. HULME
(22/04/2013)