n Vernederde vondeling
van n wêreld vol grou
wat bestaan vir pyn
memoriam van onthou
So vou die seer
sy kloue om my siel
op gestop met troebel hoop
daar moet ambisie kniel
Die klatergoud van my lewe
Is stom en vaal
Uit optatiewe menswees
die lewenslus verhaal
Hofnar van n dooie koning
Buurmansgek verlam
Flaneer met onegte liefde
Opponeer elke krieseltjie bang
van n wêreld vol grou
wat bestaan vir pyn
memoriam van onthou
So vou die seer
sy kloue om my siel
op gestop met troebel hoop
daar moet ambisie kniel
Die klatergoud van my lewe
Is stom en vaal
Uit optatiewe menswees
die lewenslus verhaal
Hofnar van n dooie koning
Buurmansgek verlam
Flaneer met onegte liefde
Opponeer elke krieseltjie bang