FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Warning | Waarskuwing

    Admin
    Admin
    Admin


    Location | Ligging : Gauteng
    Posts | Bydraes : 41
    Points | Punte : 125
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-26
    Age | Ouderdom : 58

    Warning | Waarskuwing Empty Warning | Waarskuwing

    Post by Admin Sat 03 Sep 2011, 4:22 pm

    Members must please note that sensitive, explicit works may only be published under the age restricted / sensitive materials category without exception. Any material published in breach of this rule will be immediately removed from the website by the management of free-style.co.za, without any explanation or correspondence. The decision of management of free-style.co.za, with regards to removal of publications in this regard is final. Until such time as the age restricted category is implemented, we ask members to refrain from posting any material of a sensitive nature.

    By placing any work on this website, the member and / or owner of such work, automatically accepts and agrees to, the terms and conditions which govern free-style.co.za


    Lede moet kennis neem dat sensitiewe, eksplisiete werke streng onder die ouderdomsbeperking / sensitiewe materiaal seksie geplaas moet word. Verontagsaming van hierdie reël, sal lei daartoe dat die gegewe eksplisiete publikasies summier geskrap word deur die bestuur van free-style.co.za, sonder enige verdere verduideliking of korrespondensie. Die besluit van die bestuur van free-style.co.za met betrekking tot die publisering van werk of van enige materiaal is finaal. Tot tyd en wyl genoemde ouderdomsbeperking seksie geïmplementeer word, moet lede asseblief geen sensitiewe materiaal of werke publiseer nie.

    Deur die plasing van werk deur 'n lid op hierdie webwerf bind die lid/eienaar van sodanige werk homself outomaties tot die terme en voorwaardes van hierdie ooreenkoms.

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 1:24 am