FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+6
SWERWER
Bobette Smit
Julia Hill
BennyB
Admin
AmmieMoon
10 posters

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by AmmieMoon Fri 23 Sep 2011, 3:56 am

    Hierdie is die eerste vers van my wat Arend sowat 'n jaar gelede getoonset tot 'n lied ....dus my klein begin !
    Sedertdien is 11 van my verse al getoonset tot liedere en saam met www.freee-style.co za bekendgestel tydens 'n gala-aand in Midrand sowat 3 weke gelede.....

    Ons dubbel album '' Hande vol oktawe '' is nou vrygestel en te koop beskikbaar op bestelling.

    Kontak my gerus by ammie.moon@yahoo.com vir navrae en bestelling.
    Dankie vir al julle ondersteuning in die waarmaak van hierdie droom.....
    Wat 'n eer om Freestyle te gebruik as platform om my dig-sange bekend te stel !


    Attachments
    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Attachment06 Track 6 - Naglied vir jou - mp3.mp3
    You don't have permission to download attachments.
    (3.2 Mb) Downloaded 16 times


    Last edited by AmmieMoon on Fri 23 Sep 2011, 4:06 am; edited 1 time in total
    Admin
    Admin
    Admin


    Location | Ligging : Gauteng
    Posts | Bydraes : 41
    Points | Punte : 125
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-26
    Age | Ouderdom : 58

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by Admin Fri 23 Sep 2011, 4:05 am

    Asemrowende werk julle twee. Julle mag maar baie meer doen. Geluk
    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by BennyB Fri 23 Sep 2011, 11:13 am

    Erg deur die slaap skrik ek wakker met die BB wat ontuidig my uit 'n baie diep slaap ruk (ieta wat nie baie gebeur vandat ons met die webwerf begin het nie). Ann die anderkant is 'n stem wat skaars sin maak "hey jy, het jy gehoor en gesien?" Stadig in vaders naan, wat nou wie wat en waar, Kalmeer probeer ek die stem aan die anderkant kry om te fokus! Ek tas nog rond eb soek in die donker na my bril toe "is jy al daar?" Wat se happy pille het jy op ge overdose, waar? "Ammie se song op jou FreeStyle!!! Wie praat en net daar gaan die foon dood...seker haar gewip vir my onvermoe om nie te weet waarvan sy praat nie... Nou ja, ek moes maar gaan kyk wat aangaan. Baie Baie geluk Ammie en Arend, die eerste song op die nuwe www.free-style.co.za is op gelaai en werk. Ek weet vir Ammie is dit ook 'n droom kom waar en ek is ge eerd om dit saam met haar hier te kan geniet. Weereens baie geluk en ek weet die CD gaan baie suksesvol wees! Ek wonder nog steeds wie die vrou was....
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by AmmieMoon Fri 23 Sep 2011, 1:13 pm

    Thx Ben..... (dit wassi ek wat gebel het nie ! ....giggel) Like a Star @ heaven
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by Julia Hill Fri 23 Sep 2011, 1:15 pm

    Ammie - well done to you two again - this is one of my favourites - oh who am I kidding I love your whole CD! Each track for its own individual reason! xxxx
    Bobette Smit
    Bobette Smit


    Location | Ligging : Oos Londen
    Posts | Bydraes : 23
    Points | Punte : 30
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 48

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by Bobette Smit Fri 23 Sep 2011, 1:38 pm

    Fantasties Ammie!!! Love it!
    SWERWER
    SWERWER


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 148
    Points | Punte : 163
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 67

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by SWERWER Fri 23 Sep 2011, 4:04 pm

    Aan Arend en Ammie,

    Hierdie werk is jul heel beste op die album. Dis pragtig en ek voorspel dat dit nog n inpak gaan maak daarbuite. Hierdie styl is vir my meer in voelling met waar jy is met jou werk Ammie en ek vir een sal nog baie meer van die styl wil sien. Toonsetting was great en Arend het goeie werk gedoen. Geluk julle twee.

    SWERWER
    anderkant
    anderkant


    Location | Ligging : Port Elizabeth
    Posts | Bydraes : 342
    Points | Punte : 382
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-04
    Age | Ouderdom : 47

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by anderkant Fri 23 Sep 2011, 9:36 pm

    Ek staan geduldig in die ry (soos ek vermoed ek eendag ook geduldig iewers gaan staan en wag op 'n goue handtekening). Ams, Arend - uit my hart wens ek julle geluk hiermee. Dit is pragtig, sielvol en weereens uniek. Hierdie gaan 'n groot sukses wees, ek glo en weet dit in my hart.
    avatar
    cecilyvdb


    Location | Ligging : Pretoria
    Posts | Bydraes : 1
    Points | Punte : 1
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-14
    Age | Ouderdom : 24

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by cecilyvdb Mon 26 Sep 2011, 4:02 am

    Pragtig! Net pragtig! Baie geluk.
    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by AmmieMoon Tue 27 Sep 2011, 2:52 am

    Hier staan ek klein in ootmoed....en diep dankbaar vir ieder en elk van julle se 'luister' en inset. Namens my en Arend, baie baie dankie ! Like a Star @ heaven
    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by Melanie van As Fri 04 Nov 2011, 7:21 pm

    Ammie ek kannie wag om ou eendag live te hoor preform nie! Brilliant!
    Gerrit Hermens
    Gerrit Hermens


    Posts | Bydraes : 103
    Points | Punte : 177
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-28
    Age | Ouderdom : 35

    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by Gerrit Hermens Sat 03 Dec 2011, 6:39 pm

    Wow dis beautiful!!!!

    Sponsored content


    Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon  Empty Re: Naglied vir jou : Lirieke - Ammie Moon

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 2:37 am