FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Dankie

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Dankie Empty Dankie

    Post by Rudi Coetzer Wed 28 Sep 2011, 2:12 pm

    7 Augustus 2006

    Beste Kaper,

    Net ń kort briefie om dankie te sê .
    Dankie dat jy my vriend Leendert Naudè laasweek Donderdag geskiet het .
    Helder oordag .
    Sodat almal kon sien .
    Sy vrou .
    Sy 5 jarige seuntjie .
    En die ander kindertjies by die crèche .
    Ek sê dankie,want Leendert was geliefd .
    Hy het baie vriende gehad .
    Ja.Ons was almal na aan mekaar .
    En danksy jou kon ons almal mekaar vandag weer sien .
    Tyd saam deurbring .
    Kosbare tyd .
    Op Leendert se begrafnis .
    En die after tea .
    Dankie .



    ( 07/08/2006 21h42 )

      Current date/time is Fri 29 Mar 2024, 11:56 am