So this page is reserved for people to post ads for buying and selling goods which are directly related to art also the "wanted" of relevant articles will be accepted.
Ads not directly related to art and spam-type ads are not invited and will be immediately deleted. Commercial sellers should provide a physical address and location of the whereabouts of merchandise offered.
We reserve the right to remove any ads which we feel are inappropriate for this site.
What will be welcome here:
Literary books, reference books, collectors books, cameras, photographic equipment, paintings, painting supplies, painting related equipment, musical instruments, sheet music, music software, backup music tracks, loud speakers, microphones, audio mixers, stage make-up, stage décor, stage equipment,ect.
IMPORTANT!
Your Name:
Your Contact Details:
Details of your item to be sold:
Price:
So hierdie mark is voorbehou vir die mense om advertensies te plaas vir die koop en verkoop van goedere wat direk verband hou met kuns.
Ook die navraag( met ander woorde as jy wonder wie het vir jou 'n tweedehandse kopie van Langenhoven of 'n groen banjo ) vir verwante artikels sal hier aanvaar word.
Advertensies wat nie direk verband hou met kuns asook spam-tipe advertensies nie, is nie welkom nie en sal onmiddellik verwyder word.
Kommersiële verkopers moet 'n fisiese adres en plek van waar goedere wat aangebied word kan aanbied Ons behou die reg om enige advertensies wat na ons mening onvanpas is vir hierdie webwerf te verwyder.
Wat sou van pas wees:
Letterkundige boeke, alle naslaan boeke, alle versamelaars boeke, alle dig bundels, Kameras, fotografiese toerusting, skilderye, skilder benodigdhede, verwante skilder toerusting, musiek instrumente, blad musiek, musiek sagte ware, musiek back-tracks, luid sprekers, mikrofone, klank mengers, verhoog grimering, verhoog toerusting, verhoog dekor
BELANGRIK!
Jou naam:
Jou Kontak Besonderhede:
Besonderhede van item wat jy wil verkoop:
Prys: