Ek weet nie of jou
knieë sal ‘jellie’
as my arms jou omvou
ek weet nie
of ek die stilte
in jou kop sou kon verstaan
ek weet wel
dat ek sou bokspring in
jou dans van lewe
glimlag in jou ‘nothings’
gestrooi op die rooi tapyt
die tango sou dans
op maat van jou lirieke
ek jou sou vind
in jou pen se ink
presies weet waarin jy blink
ek sou tog verstaan
ek sal jou êrens vind
knieë sal ‘jellie’
as my arms jou omvou
ek weet nie
of ek die stilte
in jou kop sou kon verstaan
ek weet wel
dat ek sou bokspring in
jou dans van lewe
glimlag in jou ‘nothings’
gestrooi op die rooi tapyt
die tango sou dans
op maat van jou lirieke
ek jou sou vind
in jou pen se ink
presies weet waarin jy blink
ek sou tog verstaan
ek sal jou êrens vind