FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    My lewe ( 21 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    My lewe ( 21 ) Empty My lewe ( 21 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 14 Nov 2011, 4:00 pm

    met
    die knip van ñ oog

    met
    die klop van ñ hart

    met
    die tik van ñ sekondewyser

    kruip jy
    in my hart in

    snoes jy
    jou in my siel in .

    Ek lief
    die fuzzy-feeling

    ek lief
    die vreugde

    ek lief
    elke oomblik se geluk

    ek lief
    die liefde tussen ons .

    Ek lief
    die ommekeer
    wat my lewe
    met jou daarin
    gemaak het .

    Ek lief my lewe .


    ( 10/11/2011 12h44 )


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 5:14 pm