Jy bevelvoer
die bataljon van my hart
met militêre gemak .
No matter what
the reasons for war ,
dit bly maar kak .
Whether for political gain
om jouself te verryk
of vir liefde .
Die slagveld
bly insane .
( 24.03/2009 21h45 )
die bataljon van my hart
met militêre gemak .
No matter what
the reasons for war ,
dit bly maar kak .
Whether for political gain
om jouself te verryk
of vir liefde .
Die slagveld
bly insane .
( 24.03/2009 21h45 )