FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Armlastigheid

    AmmieMoon
    AmmieMoon


    Location | Ligging : Saldanhabaai
    Posts | Bydraes : 413
    Points | Punte : 689
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 25

    Armlastigheid Empty Armlastigheid

    Post by AmmieMoon Sat 03 Sep 2011, 3:01 pm

    skurwigheid is geen nuwigheid
    in voue van hierdie windvoos vlakte -
    hier waar brandsiek bome se bloudruk wyk
    om geboë teen soutwinde te leun

    ek kraak laag
    om suurvy en veldkool te oes

    fok weet
    ek is arm sonder jou.



    © 2011 Almarie Truter

      Current date/time is Fri 26 Apr 2024, 4:34 pm