sonder swaartekrag se trek
voel so vreesloos en vry
ruimte sonder druk
masjien in jou hand
jy in beheer
geraas in jou
oor se gange
met 'n glimlag
sonder verlange
vry en vreesloos
glad nie moedeloos
voel so vreesloos en vry
ruimte sonder druk
masjien in jou hand
jy in beheer
geraas in jou
oor se gange
met 'n glimlag
sonder verlange
vry en vreesloos
glad nie moedeloos