Kliek
Miskien moet ek eenvoudig
eendag
naby vandag
halt roep -
stilstaan
soos in die bosveld
naby die rivier
ek en jy
baby
onthou jy:
toe die wêreld meteens stop
en Moeder Natuur
met ‘n sug
haar asem
vir ons ophou
vir my
en vir jou
~~~~~
en nou
back to reality
steel die stad my sanity
en tussen die
krake
van geraamtes
en gebreekte glas
se eggo
hoor ek ‘n refrein:
Is ek sane?
Is ek sane?
Is
ek
sane ???
~30/09/2011~
Miskien moet ek eenvoudig
eendag
naby vandag
halt roep -
stilstaan
soos in die bosveld
naby die rivier
ek en jy
baby
onthou jy:
toe die wêreld meteens stop
en Moeder Natuur
met ‘n sug
haar asem
vir ons ophou
vir my
en vir jou
~~~~~
en nou
back to reality
steel die stad my sanity
en tussen die
krake
van geraamtes
en gebreekte glas
se eggo
hoor ek ‘n refrein:
Is ek sane?
Is ek sane?
Is
ek
sane ???
~30/09/2011~
- Attachments
- Kliek 2.jpg
- You don't have permission to download attachments.
- (282 Kb) Downloaded 0 times