FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Die tiende brief

    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Die tiende brief Empty Die tiende brief

    Post by Melanie van As Mon 12 Dec 2011, 7:41 pm

    Nog eenkeer wou ek
    die soet reuk
    van ou geboue en rose ruik.
    Die maan se rus tart-
    sterre dood vat.
    'n Son omhels en wolke kleur-
    druppels vir droogte spaar
    en vir jou die laaste
    van tien briewe skryf.
    Koos songs vir jou speel
    terwyl die kringloop
    my kuns en taal knip.

      Current date/time is Thu 16 May 2024, 10:02 pm