FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Me Amore

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Me Amore Empty Me Amore

    Post by Enid Tue 13 Dec 2011, 11:24 pm

    moenie my stem stilmaak
    as ek vir jou sing nie

    moenie my hulp weier
    as ek probeer help nie

    moenie my hand los
    as ek joune vashou nie

    moenie my laat gaan
    as ek langs jou staan nie

    soms breek liefde
    mens se uithou vermoë

    hou my lief
    sê jy het my lief



      Current date/time is Fri 17 May 2024, 12:00 am