FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

3 posters

    Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Rudi Coetzer Mon 19 Dec 2011, 4:42 pm

    Rustig
    skilpad die tyd verby
    tyd saam in die natuur
    vir jou
    en vir my

    die hemelruim
    ons flat screen TV
    paddakoor-surround sound
    full HD

    die knip van ñ oog
    ons remote
    elke channel change
    ñ discovery

    skryf ek en jy
    ñ blaadjie
    in die boek
    van ons history


    ( 18/12/2011 00h45 )


    Last edited by Rudi Coetzer on Fri 27 Jan 2012, 12:52 pm; edited 2 times in total
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Re: Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Torm Wed 21 Dec 2011, 4:02 pm

    As ek ooit gepublish word sal ek trots wees daarop om in dieselfde boek as hierdie ene te wees. Die beeldspraak en tematiese vergelyking hou end-uit water en is afgerond. Al wat my bietjie pla, is die titel. Ek dink die gedig kan alleen staan sonder die O.G.-reeks. Die kern van die gedig is vir my die skreiende kontras tussen die TV kamer (waar mense vandag gewoonlik saam is) en die natuur (waar julle saam is). Nature channel? 50/50? Ek dink maar net hardop.
    As hy in 'n multi-skrywer bundel gepubliseer word sonder die res van die O.G.-reeks, is dit die titel wat jy bo-aan hierdie pragstuk wil hê?
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Re: Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 22 Dec 2011, 12:06 pm

    smile.
    jip..nature's channel...
    ek hoor wat jy oor die titel se.....(om n spesifieke gedig uit n 'reeks' gepublish te kry is seker byna onmoontlik(dit weet ek)....)...
    n eie titel maak die kanse soveel beter.
    DIt pas in die OG-reeks..want ek en Feetjievrou se journey is onvoltooid.....ons het nog baie jare om te experience....saam te experience.
    smile.
    Vir n bundel sal ek n ander titel moet soek.
    Baie dankie vir jou beautiful kommentaar.
    Die gedig voel ek ook is regtig publishing werd..ook om die gedig te deel...ek voel ook dit is spesiaal en besonders.een van daai 1 uit 300 wat mens skryf.
    Die geen kommentare(tot jou) was n groot bummer (want ek voel so gedig verdien response...anyway..)....
    Very Happy
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Re: Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Torm Thu 22 Dec 2011, 1:59 pm

    Aangesien dit klink asof jy dit sal oorweeg om die titel op te vars AS dit DALK in 'n bundel saam met myne sal verskyn, stem ek nou vir hom. (Trompet fanfare ensv.)

    Dalk verbeel ek my, maar kommentaar is baie skaars op Freestyle, dis effens dooierig. Soveel so dat ek vergeet hiervan en onkant gevang word deur die een uit 'n honderd wat wel kommentaar kry - vandaar jou giggel by Apokalips. Eers toe ek in die vakansie my "list your posts" deurwerk om te kyk wat moet ek nog publiseer, to sien ek die kommentaar.

    Hey Rudi kyk of daar enetjie van my is wat jy wil "like" toe man.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Re: Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 22 Dec 2011, 3:21 pm

    Kommentaar is baie skaars ja....al vir n hele ruk lank.nie net nou nie....ek gaan volgende week inhaal op lees,likes,en kommentaar.
    Very Happy
    dankie vir jou Vote!
    Claira Summers
    Claira Summers


    Location | Ligging : Naboomspruit
    Posts | Bydraes : 347
    Points | Punte : 489
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-25
    Age | Ouderdom : 49

    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Re: Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Claira Summers Fri 06 Jan 2012, 4:18 pm

    Hi daar Rudi. Ek het ook gevote maar nie komentaar gelewer nie, die feestyd was besig. Baie mooi vers van jou, so in harmonie met die natuur en liefde. Sterkte vd kompetisie.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Re: Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Rudi Coetzer Sat 07 Jan 2012, 10:02 pm

    ag dankie Claira...jys n sweetheart
    Very Happy

    Sponsored content


    Die onvoltooide gedig ( 19 ) Empty Re: Die onvoltooide gedig ( 19 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 1:53 pm