Denke tik anti-kloks teen emosie
'n hart snak benoud na asem
hande verweer in gryp na niks
teen walle uit na skuiling
hamer seer aan 'n geslote deur
donkerkol skadus sluip nader
dans in sirkels om die bang
glimlag met smaad die refrein
vir altyd onvoldoende
en nimmer genoeg
Elmi ©
'n hart snak benoud na asem
hande verweer in gryp na niks
teen walle uit na skuiling
hamer seer aan 'n geslote deur
donkerkol skadus sluip nader
dans in sirkels om die bang
glimlag met smaad die refrein
vir altyd onvoldoende
en nimmer genoeg
Elmi ©
Last edited by Admin on Fri 02 Mar 2012, 2:23 am; edited 6 times in total (Reason for editing : poll)