FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

4 posters

    Iemand soos jy

    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Iemand soos jy Empty Iemand soos jy

    Post by Melanie van As Thu 22 Dec 2011, 1:32 pm

    Ek sal
    soos die maan wag
    en die grond onder jou voete
    water gee met my wolke vol trane
    wat lewe bloei
    deur vrede en genade.
    Tot die nuwe hemel jubel
    vir die lente wat sal kom
    anderkant die nag in jou hart.

    Ek sal
    skitter deur die swart
    en vir jou sewe duisend
    naamlose briewe die son opgooi
    met liefde en hoop-
    as jy my vertel wat lê
    anderkant die nag in jou hart?

    In my melkweg
    dra mense die weerlose bliksems
    met koue en vrees hul hande vol.
    En soms as die reën val
    vol strale en lig
    sien ek iemand soos jy-
    wat lag as ek wag langs die volmaan
    en wil skyn tot in môre
    se nag in jou hart.
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Iemand soos jy Empty Re: Iemand soos jy

    Post by Torm Thu 22 Dec 2011, 2:02 pm

    Baie mooi.
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Iemand soos jy Empty Re: Iemand soos jy

    Post by Rudi Coetzer Thu 22 Dec 2011, 3:22 pm

    beautiful verby.Mal hieroor.
    (Psst:goeie keuse as inskrywing!)
    Very Happy
    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Iemand soos jy Empty Re: Iemand soos jy

    Post by Melanie van As Thu 29 Dec 2011, 7:49 pm

    Dankie, baie dankie!
    Louisa van Vliet
    Louisa van Vliet


    Location | Ligging : Elsburg
    Posts | Bydraes : 101
    Points | Punte : 173
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-04
    Age | Ouderdom : 64

    Iemand soos jy Empty Re: Iemand soos jy

    Post by Louisa van Vliet Fri 30 Dec 2011, 4:04 am

    Pragtig.

    Sponsored content


    Iemand soos jy Empty Re: Iemand soos jy

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 7:36 am