FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Kersfees-lief

    Werner
    Werner


    Posts | Bydraes : 7
    Points | Punte : 19
    Join date | Datum aangesluit : 2011-11-03
    Age | Ouderdom : 67

    Kersfees-lief Empty Kersfees-lief

    Post by Werner Thu 29 Dec 2011, 6:25 am

    in driehoek
    kersboom ek
    teen jou hemelbed
    se plafon
    versier met strikkies
    en bethlehem-liggies

    bo-aan die punt
    plaas ek ‘n engel-wag
    om jou te noot
    met harp-musiek
    want vir jou
    is ek kersfees-lief


    © WERNER WEHMEYER 2011

      Current date/time is Thu 02 May 2024, 8:04 am