FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

2 posters

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 )

    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 ) Empty Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 )

    Post by Rudi Coetzer Thu 29 Dec 2011, 2:10 pm

    Baby , my bekkie bokkie-blom

    ek liefste jou
    in oortreffende trap

    ek liefste jou yip
    en ek liefste jou yap .

    Ek liefste jou jib
    wat feëtjie
    in die satyn-sag van jou hare

    ek liefste jou drome
    wat sprokie
    in jou oë

    ek liefste die hiehie
    in jou lag
    dit borrel so uitbundig

    ek liefste die way
    hoe jy soms
    speels vir my kyk

    jy wat my so stuitig
    in jou-only way
    kan terg en verlei

    jy wat my
    so kan verklei
    my so kan vasvang
    in die magic
    van jou vrouewees-web .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ek hang aan jou heilige heupe
    ek hang aan die pout van jou lippe
    ek hang aan die klank van jou stem
    ek hang aan die woorde van jou hart
    ek hang aan die binneste van jou siel
    ek hang aan die knus van jou arms
    ek hang aan die uitnodiging van jou borste
    ek hang aan die fermsagwarm van jou magie
    ek hang aan die voel van jou vel
    ek hang aan die soetsagreuk van jou nek .

    Baby , my bekkie bokkie-blom
    ek is liefste vir jou
    in oortreffende trap .


    ( 06/07/2011 17h03 )






    Last edited by Rudi Coetzer on Fri 27 Jan 2012, 12:55 pm; edited 2 times in total
    Melanie van As
    Melanie van As


    Location | Ligging : Kroonstad, Vrystaat
    Posts | Bydraes : 34
    Points | Punte : 76
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 38

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 ) Empty Re: Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 )

    Post by Melanie van As Thu 29 Dec 2011, 7:45 pm

    Die laaste twee strofes is mind blowing beautiful!
    Rudi Coetzer
    Rudi Coetzer


    Location | Ligging : Jakarandastad
    Posts | Bydraes : 1071
    Points | Punte : 2214
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-03
    Age | Ouderdom : 57

    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 ) Empty Re: Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 )

    Post by Rudi Coetzer Fri 30 Dec 2011, 1:41 pm

    Very Happy
    ag baie dankie Melanie...
    (ek like ook die BMBBB.....).
    ..maar lyk my as jy nie gevote het nie,was daar 0 votes.
    Sad

    Sponsored content


    Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 ) Empty Re: Baby , my bekkie bokkie-blom ( 21 )

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Thu 02 May 2024, 9:34 am