Baby
kyk hoe discoball
die maan
vir ons
vannag
Baby
kyk hoe val
die gevriesde bal
se spieël-skerwe
om ons heen.
Baby
Christmas is hier
- vir jou en my -
luister na die sterre
se klokkespel
hoor net hoe
sagsif die somer-perskereën
teen ons vensterraam.
Baby
ek is so
**hap*pyhup*pel*bly**
ons paadjies het gekruis
Baby
ek is so
**hap*pyhup*pel*bly**
jy is hier by my
P.s:
Baby
ek en jy
se jou en my
pas sommer saam
10/12/2011
00h30
kyk hoe discoball
die maan
vir ons
vannag
Baby
kyk hoe val
die gevriesde bal
se spieël-skerwe
om ons heen.
Baby
Christmas is hier
- vir jou en my -
luister na die sterre
se klokkespel
hoor net hoe
sagsif die somer-perskereën
teen ons vensterraam.
Baby
ek is so
**hap*pyhup*pel*bly**
ons paadjies het gekruis
Baby
ek is so
**hap*pyhup*pel*bly**
jy is hier by my
P.s:
Baby
ek en jy
se jou en my
pas sommer saam
10/12/2011
00h30