ñ Bloukopkoggelmander
tiptoon gesiens
teen bas
en ruspoos
oopbek
in die oomblik
van nou .
By die Sipresbome
agter die diptrog
huil ñ jong boervrou bitterlik
by ñ klein wit kissie
wat stil
in die vrugbare aarde verdwyn .
( 09/01/2009 21h59 )
tiptoon gesiens
teen bas
en ruspoos
oopbek
in die oomblik
van nou .
By die Sipresbome
agter die diptrog
huil ñ jong boervrou bitterlik
by ñ klein wit kissie
wat stil
in die vrugbare aarde verdwyn .
( 09/01/2009 21h59 )