Die skietlig
verblind die springhaas
ñ split sekonde
voordat die koeël
hom tussen die oë tref .
In die erdvarkgat
skuif die gesin
nader aan mekaar .
( 10/01/2009 01h56 )
verblind die springhaas
ñ split sekonde
voordat die koeël
hom tussen die oë tref .
In die erdvarkgat
skuif die gesin
nader aan mekaar .
( 10/01/2009 01h56 )