Mymer
verbeel ek my
in elke durf onthou
bloeisels fyner soet
kweek 'n dieper groen
blinker oog kappertjieblaar
onvervals 'n somerson
aleer die stormwind
jou naam gaan hang
aan geknakte loot
Elmi ©
verbeel ek my
in elke durf onthou
bloeisels fyner soet
kweek 'n dieper groen
blinker oog kappertjieblaar
onvervals 'n somerson
aleer die stormwind
jou naam gaan hang
aan geknakte loot
Elmi ©