Net na middernag
koor die ganse alarm .
Die boer
sluip suutjies
sintuie gespan
met sy geweer
by die agterdeur uit .
ñ Jakkals verdwyn
hen in die bek
die stikdonker in .
( 11/01/2009 22h23 )
koor die ganse alarm .
Die boer
sluip suutjies
sintuie gespan
met sy geweer
by die agterdeur uit .
ñ Jakkals verdwyn
hen in die bek
die stikdonker in .
( 11/01/2009 22h23 )