FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Tye verander en mense ook

    avatar
    Jaakie


    Posts | Bydraes : 2
    Points | Punte : 6
    Join date | Datum aangesluit : 2012-04-12
    Age | Ouderdom : 28

    Tye verander en mense ook Empty Tye verander en mense ook

    Post by Jaakie Thu 12 Apr 2012, 7:42 pm

    Ek wou nie luister nie
    Nou moet ek maar voel
    Hoe die seer soos n rivierstroom deur my are spoel
    Almal het gewaarsku
    Almal het gepraat
    Maar soos altyd, Volg ek my eie raad

    Ek wonder waarom voel ek so leeg
    Ek is lief vir jou Maar ek moet aanbeweeg

    Ek wou nie hoor nie
    Nou moet ek die pyn verdra
    Die oorlog wat ek vir jou geveg het was n nuttelose saak
    Gewond het ek ytgetree
    Gewond moes ek jou verlaat

    Tye verander en mense ook

      Current date/time is Tue 07 May 2024, 9:47 pm