Padwerke
'n hand wat effens bewe
oor die moedeloos
wat in asem ontsnap
'n nek wat swig
onder denke gewig
wimper gestikte ooglede
wysers na fyn besnaar
erosie pers ge-aar
oor die bekende gesig
wat eens 'n atlas was
Elmi ©
'n hand wat effens bewe
oor die moedeloos
wat in asem ontsnap
'n nek wat swig
onder denke gewig
wimper gestikte ooglede
wysers na fyn besnaar
erosie pers ge-aar
oor die bekende gesig
wat eens 'n atlas was
Elmi ©