Haar alter-eggo vergesel haar spore
haar hart deur jou vertroebel
is ge-sement teen jou
nuwe vullis wat jy wil stort
sy is okay sonder jou
sy het die rooi ligte gesien met jou
en stelselmatig genees
sy teen jou aanvalle
wat soos vuiste donder
op haar siel
maar sy het rooi ligte gesien met jou
sy is okay sonder jou
wat haar verniël het vir ‘n seisoen
want haar alter-eggo vergesel haar
haar hart deur jou vertroebel
is ge-sement teen jou
nuwe vullis wat jy wil stort
sy is okay sonder jou
sy het die rooi ligte gesien met jou
en stelselmatig genees
sy teen jou aanvalle
wat soos vuiste donder
op haar siel
maar sy het rooi ligte gesien met jou
sy is okay sonder jou
wat haar verniël het vir ‘n seisoen
want haar alter-eggo vergesel haar