by Nico10 Thu 29 Sep 2011, 5:09 pm
Dankie Fafnir. Wel, dis 'n interessante manier om dit te lees. Wys jou net. Ek is nie lief daarvoor om my eie werk uit te le nie vir hierdie einste rede. Ek moet bieg, dis nie spesifiek 'n verwysing na materiele dinge nie, ek dink in hierdie geval kan 'die wereld' amper soos 'n superordinaat funksioneer met 'die materie' as bloot 'n hiponiem. Maar dis hoe dit is met verse, mens skryf een ding, en andere lees dit op hul eie manier.
Dankie vir die kommentaar.