Kleintjie klein
sag en fyn
waar het jou sterre’tjie verdwyn?
saam met kabouter gespeel in die woud
met feëtjies alleen, sommer stout
was dit dan nie klas'vaatjie se tyd
om jou in droomland te kry?
jy het ‘n rym
kleintjie klein
trek alle speletjies in ‘n lyn
sag en fyn
waar het jou sterre’tjie verdwyn?
saam met kabouter gespeel in die woud
met feëtjies alleen, sommer stout
was dit dan nie klas'vaatjie se tyd
om jou in droomland te kry?
jy het ‘n rym
kleintjie klein
trek alle speletjies in ‘n lyn