As jy liefies vir my lag.
My hart – genade! Mis n slag!
Is jy oor oseane.
My vier wind bane.
My noord, oos, suid en wes.
Die engel in my warm nes.
My warm in die winter son.
My lafenis as die somer kom.
Het die kaarte reg geval .
Stuur aan boord, stuur aan wal.
Want as ek na jou kyk.
Neem my sin soms die wyk.
Word my rede oomblik leeg.
My kniee, my bene skielik deeg.
Verjaag die spoke mooi gesiggie.
Verander dialoog in n gediggie.
Soek ek in die donker nag
Jou gelaat, jou oe sag!
Jou aanraking maak my weer rus tag
Jou asem, nabyheid tot lig dag!
Manie Jackson 26/01/2010
My hart – genade! Mis n slag!
Is jy oor oseane.
My vier wind bane.
My noord, oos, suid en wes.
Die engel in my warm nes.
My warm in die winter son.
My lafenis as die somer kom.
Het die kaarte reg geval .
Stuur aan boord, stuur aan wal.
Want as ek na jou kyk.
Neem my sin soms die wyk.
Word my rede oomblik leeg.
My kniee, my bene skielik deeg.
Verjaag die spoke mooi gesiggie.
Verander dialoog in n gediggie.
Soek ek in die donker nag
Jou gelaat, jou oe sag!
Jou aanraking maak my weer rus tag
Jou asem, nabyheid tot lig dag!
Manie Jackson 26/01/2010