vir jou wil ek goudgeel
neurie-deuntjies sing,
warm melodiee wat heimwee verdring,
hartsgeheime uit my siel bring
en dit op vleuels van die wind
al verder en wyer laat kring...
08/07/2011
neurie-deuntjies sing,
warm melodiee wat heimwee verdring,
hartsgeheime uit my siel bring
en dit op vleuels van die wind
al verder en wyer laat kring...
08/07/2011