FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

+2
girllivinginherdreams
BennyB
6 posters

    Vir die oë van aasvoels

    BennyB
    BennyB


    Location | Ligging : Johannesburg. SA
    Posts | Bydraes : 259
    Points | Punte : 517
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 55

    Vir die oë van aasvoels Empty Vir die oë van aasvoels

    Post by BennyB Sat 17 Sep 2011, 11:38 pm

    As jy die laaste spyker
    teen die hout kruis van my hart inslaan,
    sal daar geen meer bloed vloei
    sal emosies aan die kantlyn lê
    en veraad nie meer seer wees nie.

    as jy my borskas
    wyd oop gespan laat
    vir die oë van aasvoels
    wat hoog bo my kop sirkelende draai
    sal dit ook goed wees
    want ek weet hulle is blind nes jy

    as jy wegstap
    sal my seer soet wees
    want onder hierdie hemel seen
    het ek rustig geword
    ek is uiteindelik vry

    stap stadig die randjie af
    moet nie terug kyk
    of oor jou skouer loer
    ek wil nie he jy moet struikel
    ek wil nie he jy moet seer
    ek wil nie meer…

    BennyB
    © 17/07/2011 Barend Booysen


    Last edited by BennyB on Mon 19 Sep 2011, 2:01 pm; edited 1 time in total
    girllivinginherdreams
    girllivinginherdreams


    Location | Ligging : Swakopmund Namibia
    Posts | Bydraes : 76
    Points | Punte : 106
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-06
    Age | Ouderdom : 43

    Vir die oë van aasvoels Empty Re: Vir die oë van aasvoels

    Post by girllivinginherdreams Sun 18 Sep 2011, 2:20 am

    Sjoe mooi seer en baie goed geskryf. Ek hoop that hopeless feeling goes away.
    Torm
    Torm


    Location | Ligging : Donker Afrika
    Posts | Bydraes : 260
    Points | Punte : 465
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-16
    Age | Ouderdom : 67

    Vir die oë van aasvoels Empty Re: Vir die oë van aasvoels

    Post by Torm Sun 18 Sep 2011, 8:26 am

    Ekhouvan...waar's die like knoppie?
    Julia Hill
    Julia Hill


    Location | Ligging : All Around The World
    Posts | Bydraes : 151
    Points | Punte : 259
    Join date | Datum aangesluit : 2011-08-28
    Age | Ouderdom : 53

    Vir die oë van aasvoels Empty Re: Vir die oë van aasvoels

    Post by Julia Hill Mon 19 Sep 2011, 1:43 pm

    Brilliant Benny
    avatar
    johanpiek


    Location | Ligging : erens onder 'n ou eike boom
    Posts | Bydraes : 51
    Points | Punte : 122
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-08
    Age | Ouderdom : 63

    Vir die oë van aasvoels Empty Re: Vir die oë van aasvoels

    Post by johanpiek Mon 19 Sep 2011, 1:45 pm

    aweeee ben briljant !
    avatar
    Guest
    Guest


    Vir die oë van aasvoels Empty Re: Vir die oë van aasvoels

    Post by Guest Mon 19 Sep 2011, 2:18 pm

    asof hierdie woorde uit my wese kom!! fantasiese stuk benna
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Vir die oë van aasvoels Empty Re: Vir die oë van aasvoels

    Post by Enid Mon 19 Sep 2011, 4:01 pm

    WWWWWWWWow, emosie...damn dis regtig goed gese in die stuk

    Sponsored content


    Vir die oë van aasvoels Empty Re: Vir die oë van aasvoels

    Post by Sponsored content


      Current date/time is Wed 15 May 2024, 7:43 pm