FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    WAT

    avatar
    Maggie


    Location | Ligging : MIDRAND
    Posts | Bydraes : 22
    Points | Punte : 60
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-17
    Age | Ouderdom : 62

    WAT Empty WAT

    Post by Maggie Mon 19 Sep 2011, 1:33 am

    WAT?
    Waar jy hier lê en slaap
    Wilde manlike bosaap
    Wat de wetter weet jy
    Wat jy doen aan die hart van my?
    As jy my netnou wakker maak
    En jou soene my tepels raak
    Jy jou vas aan my spyker met alles in jou
    Jy met jou hande my in jou liefde omvou
    Wat de wetter weet jy
    Wat jy doen aan die hart van my?

    Want as jy die spykers uittrek
    En jou klere aantrek
    Val my kasteel inmekaar
    Wil my hart nie bedaar
    En alles is woes deurmekaar
    Wat de wetter sal jy daarvan weet?
    avatar
    Guest
    Guest


    WAT Empty Re: WAT

    Post by Guest Mon 19 Sep 2011, 1:50 am

    wat de blixem weet hulle inderdaad!

      Current date/time is Wed 15 May 2024, 6:35 pm