by Besoeker Fri 30 Sep 2011, 2:51 am
inderwaarheid bemerk ek ook `n vreemd ontstellende neiging in hierdie vers: Die skrywer vra aangaande verlossing ; projekteer dit op `n tweede persoon { eerste strofe }
In die tweede strofe hammer hy op sy versoek - ja , soos `n junky , gereduseer tot `n skeinbaar eksistensieële behoefte wat vervul moet word , wat in twee woorde inpas : Sal jy {?}
Dan die afpersing ,in die derde strofe; die sielkundige vuilspel : Want JY....{ is skuldig aan my situasie}
Last edited by Fafnir on Fri 30 Sep 2011, 3:34 am; edited 1 time in total