Nag se saksofoon
lag vrolike note oopbek
en my binneste trace plathand
die lyne van jou lyf .
Vandag sal ek my lewe verpand
vir jou .
My oë kleur
die prentjies in
tussen die lyne
en soos ñ skilder
sien ek die bigger picture .
Tussen die rame
van verborge môre’s
sien ek jou
en my saam .
( 17/09/2011 22h33 )
lag vrolike note oopbek
en my binneste trace plathand
die lyne van jou lyf .
Vandag sal ek my lewe verpand
vir jou .
My oë kleur
die prentjies in
tussen die lyne
en soos ñ skilder
sien ek die bigger picture .
Tussen die rame
van verborge môre’s
sien ek jou
en my saam .
( 17/09/2011 22h33 )