FreeStyle

Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.

    Jy wil nie man van vlees en been

    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Jy wil nie man van vlees en been Empty Jy wil nie man van vlees en been

    Post by Enid Mon 19 Sep 2011, 4:29 pm

    Jy vra dat sy jou laat gaan,
    maar binne jou hartskamers
    hou jy haar gestoor

    elke oog stip gestaar
    na haar vrouwees
    na alles waarvoor sy staan
    alles wat sy vermag
    alles wat sy het

    haar liefde spook in jou drome
    want jy wil nie regtig laat gaan
    jy soek nie jou vryheid
    jy kan nie sonder haar funksioneer
    daarom deeglike kommunikasie van verlatenheid
    skree van pyn, wat sonder ophou aanhou bestaan

    getik van tyd wat verbygaan
    aanhoudende pyn van haar afwesigheid
    waarom? vra jy man van vlees en been
    waarom het ek,
    dit vir die soveelste keer laat gebeur?
    avatar
    Guest
    Guest


    Jy wil nie man van vlees en been Empty Re: Jy wil nie man van vlees en been

    Post by Guest Mon 19 Sep 2011, 4:34 pm

    waarom inderdaad doen mense die dinge wat hulle doen as hul weet daar slegs pyn in die daad?
    puik geskryf
    Enid
    Enid


    Location | Ligging : Wes Kaap
    Posts | Bydraes : 339
    Points | Punte : 509
    Join date | Datum aangesluit : 2011-09-05
    Age | Ouderdom : 51

    Jy wil nie man van vlees en been Empty Re: Jy wil nie man van vlees en been

    Post by Enid Mon 19 Sep 2011, 4:35 pm

    is 'n goeie vraag Nala, ek wonder ook...dankie ; )

    Sponsored content


    Jy wil nie man van vlees en been Empty Re: Jy wil nie man van vlees en been

    Post by Sponsored content

      Similar topics

      -

      Current date/time is Wed 15 May 2024, 9:30 pm