‘n son versuip
waar meeue-vlug
dagbeelde vlietend tref
dit krysend skerf
tot nul
eerste strale van ‘n nag
sypel anti-lig
oor die watergraf
en sluit dit dig
waar meeue-vlug
dagbeelde vlietend tref
dit krysend skerf
tot nul
eerste strale van ‘n nag
sypel anti-lig
oor die watergraf
en sluit dit dig